HOëRSKOOL STELLA

   
    POSBUS 2, STELLA, 8650

    FOONNOMMER: 053-983-0021
 

 - TUIS -

¬TOPPRESTASIES¬   ¬LAERSKOOL¬    ¬HOëRSKOOL¬  ¬KLEUTERSKOOL¬ ¬OORSIG¬   ¬DOELSTELLINGS¬    ¬NUUSBLAD¬

¬KLASFOTO'S¬
 


 ♪  SKOOLLIED  ♪

    In die uithoek van ons land
    Ver van see en branderstrand
    Staan die skool wat ons wil eer
    In ons wandel, denk en leer
    Seuns van moed en durf endaad
    Dogters van die best' formaat
    Meesters wat hul vakke ken
    Werk verenig om te wen.
    Akademies is ons fluks,
    Op die sportveld bly ons fiks.
    In ons leuse is daar sin:
    "Ons sal offer en oorwin!"
    Wie het dan nog nie gehoor
    Dat die Stella Hoërskool
    Reeds bewys het dat hy faam
    Ingraveer het op sy naam.

GRAAD 12

100%-SLAAGSYFER VIR DIE 15e JAAR!

 

GRAAD 12; 2009

KANDIDATE: 30

GETAL GEDRUIP: 0

SLAAGPERSENTASIE: 100%

TOTAAL VAK A-SIMBOLE: 18

KLASGEMIDDELD: 59%

 

 
êSTERRETJIEê

6 NOVEMBER 2009
  • Sannieshof en Volkies sneuwel teen ons span

  • Noordwes-Kampioene

  • Tennissterre in wording

  • Grondslagfase vier fees

  • Atletiekkamp : 3 – 9 Januarie 2010

  • Estrellita se ouers werk hard

  • Fotoblad

 


cnc router