Klerebank

type="application/pdf">

Example fallback content: This browser does not support PDFs. Please download the PDF to view it: Download PDF.

Bestellings

Mev Erika Fourie

Skoolklere, klerebank en Beheerliggaam koshuise

Tel: 0823144512
Epos: efourie@truevb.co.za

Ondersteundershemde 2018!

Mans en dames ondersteundershemde met die 100 jaar skoolwapen, kan by Erika Fourie bestel en gekoop word. Wees #StellaTrots met 'n ondersteundershemp en spog met ons skool se '100 jaar van uitnemendheid'.

Rugby en netbalballe (no 5 balle)/

Die eeufees rugby en netbalballe is vanaf 10 April 2018, te koop teen R220 per bal en betalings moet deur Antionette Niemann gereël en betaal word.