|
Telefoonnommer: |
053-983 0021 |
|
Faksnommer:
|
053-983 0011 |
|
E-Posadres: |
hsstella@lantic.net |
|
Posadres: |
Posbus 2
Stella
8650
|
| |
Mnr. P.M. Fourie |
Skoolhoof;
Fisiese Wetenskap |
|
Mev. L. Beukes |
Departementshoof; Wiskunde
en Fisiese Wetenskap |
|
Mnr. J.B. Fincham |
Besigheidstudies; EBW en
Tegnologie |
|
Mnr. C.A. van Rensburg |
Rekeningkunde; Toerisme |
|
Mev. M.M. Byleveld |
Engels; Wiskunde en Lewensoriëntering |
|
Mej. J.C.M. Myburgh |
Lewenswetenskap; NW en Tegnologie |
|
Mev. A.E. Scholtz |
Geografie en SW |
|
Mnr. A. Nel |
Engels |
|
Mnr. H.L. Jacobs |
Afrikaans |
|
Mev. M. Steyn |
Gasvryheidstudies, NW
en Tegnologie |
|
Mev. G. Bothma |
EBW; K&K en
Inligtings- en Kommunikasietegnologie |
|
Mev. C. Vermeulen |
Graad 1 en Remediëring |
|
Mev. J.M. van Rensburg |
Graad 2 |
|
Mev. H. Malan |
Graad 3 |
|
Mev. A.L. Storm |
Rekenaarvaardigheid, IT en
RTT |
|
Mev. A. Swart |
'Jesus Our
Teacher'-onderwyser, LO en Afrikaans |
|
Mev. M de Bruin |
Wiskunde; Wiskundige
Geletterdheid |
|
Mev. A. Lazenby |
Sosiale Wetenskappe |
|
Mej. de Klerk |
Graad R |
|
Mev. M. Smit |
Sekretaresse |
|
Mnr. W.J. Fourie |
Skoolopsigter |
|
Mnr. J. Makiapane |
Algemene Werker |
|
Mev. M. Miemens |
Algemene Werker |
|
Mnr. S.K. Lemme |
Algemene Werker |
|
|
Voorsitter |
J. Maree |
|
Onder-Voorsitter
|
B. Strydom |
|
Tesourier |
M. Vorster |
|
Sekeretaresse |
M. Bothma |
|
Lede |
P.M. Fourie (Skoolhoof)
A. Bester
A. Nel
M. Smit
M. Steyn
A. Storm
T. Swanepoel |
Die onderrigfooie beloop
R5295,00 per leerder vir die 2009 akademiese jaar. Op die eerste dag van
die nuwe skooljaar is 15% (R795,00 per leerder) van die fooi betaalbaar.
Die res van die fooi kan in 10 (tien) maandelikse paaiemente van R450,00
vanaf Februarie tot November betaal word. Indien u kwartaalliks betaal moet
u op die eerste dag 25% van die gelde betaal en die res in 3 (drie)
kwartaallikse paaiemente van R1323,75 per kwartaal. Indien u jaarliks
betaal moet u die totale onderrigfooi op die eerste dag betaal, in welke
geval u vir 'n korting van 5% in aanmerking kom.
Die losiesfooie vir die inwoning
in die koshuise beloop R7 200,00 en R7 400,00
per jaar vir Estrellita Koshuis en Huis Esterhuysen onderskeidelik. Die
fooie is kwartaalliks (R1 800,00 en R1 850,00) of maandeliks (R720,00 en
R740,00) vooruitbetaalbaar van Januarie tot Oktober.
Ingeskrewe leerders, wat nie in die
koshuise inwoon nie, maar vir buite-kurrikulêre aktiwiteite na skool moet
bly, kan by die koshuise etes nuttig en middagstudie bywoon teen R25,00 per
dag, mits dit op 'n gereelde basis gedoen word. Ongereelde besoekers se
middagetes kos R35,00 per ete.
|